top of page

Shop now
Bulk pack in Afrikaans (10 Boeke)
R2 000.00
On Sale
was
R2 500.00
Save R500.00
In stock
Product Details
Leoné het die eerste druk van 'Wildsvleisgeregte en Kampvuurdisse' in 1985 die lig laat sien. Wat ’n sukses was dit nie! Op daardie stadium enig in sy soort. Dié Koffietafelboek het amper soos ’n kombuis Bybel in elke plaaskombuis geword. Jagters het dit oppad jagveld toe saam met hulle gewere ingepak! Twintigduisend eksemplare is binne 2 jaar uitverkoop. Na verskeie versoeke, het Leoné besluit om nou weer in 2008 ’n nuwe, meer gebruikersvriendelike en moderne boek uit te bring.
Bulk pack in Afrikaans (10 Boeke)
Display prices in:
ZAR
bottom of page